Allegaartjie 17

In hierdie aflewering van Allegaartjie skop ons weer af met een van ons reeks gesprekke oor Onvertelde Stories van Afrikaans. Die vader van Afrikaanse kortverhale, dr. Abraham H. de Vries kom gesels met ons, en Johan C. Venter vertel ons meer oor sy nuwe album, Liedjies oor Lugkastele.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae