Allegaartjie 18

In vandag se Allegaartjie praat ons oor persoonlike finansies, Schalk-Willem Kruger kom vertel ons oor die internskap wat hy gaan doen by die gewilde sosialemedia-platform, Facebook, en Lindie van Zyl van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) kom gesels met ons oor die nuwe FAK-sangbundel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae