Allegaartjie 19

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels ons verder met Marthinus Visser oor hoe dramaties die moderne landskap van hoër onderwys verander het. Die familiegeskiedenis-navorser, Isabel Groesbeek, bespreek die belangrike aspekte van hoe jy jou familiegeskiedenis wetenskaplik korrek kan nagaan en Michelle Pienaar verduidelik hoe ‘n werwingsagentskap jou kan help om daardie droom werk op te spoor.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae