Allegaartjie 2 – Episode 2

In vandag se Allegaartjie begin ons met ʼn nuwe reeks, ‘Wat is my regte in die werkplek?’, ons bespreek ook ʼn nuwe waardesprogram wat binnekort landswyd uitgerol word en kuier by die sanger Donovan Vallance.

Die sanger Donovan Vallance gesels met Burger Meyer oor sy musiekloopbaan in vandag se Allegaartjie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae