Allegaartjie 2 – Program 10

In hierdie Vrydag se Allegaartjie gesels Inge Strydom in Vernames Verklap met Anel Alexander. Dominee Elza Meyer en haar dogter, Ellenore van den Heever, vertel ons meer van hulle boek en ons kuier by die aktrise Angelique Pretorius.

Allegaartjie-joernalis, Inge Strydom, gesels vandag met Anel Alexander in Vernames Verklap.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae