Allegaartjie 2 – Program 100

Nicholis Louw kom gesels in Allegaartjie oor sy eerste gospel-album, Gebed van ‘n Sondaar.

2013-06-21

In vandag se Allegaartjie vertel ons jou meer van Akademia se sakeplan-kompetisie wat jou nuwe besigheid ʼn finansiële hupstoot kan gee. Ons kuier verder by Sandra Prinsloo en Alexa Strachan wat Afrikaanse kunstefeeste bespreek en gesels met Nicholis Louw oor sy gospel-album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae