Allegaartjie 2 – Program 101

Shareen Swart praat in vandag se Bobaasberoepe oor die beroepsmoontlikhede in die teaterwêreld. Foto: www.pali-sa.co.za

2013-06-25

In hierdie Maandag se Allegaartjie gesels Karin Venter met Shareen Swart oor die beroepsmoontlikhede in die teaterwêreld. In die laaste aflewering van ons gesprekreeks oor persoonlike finansies plaas Helen Ueckermann die fokus op finansiële adviseurs en Annelize Brits het ʼn openhartige gesprek met die ma van twee gehoorgestremde dogters.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae