Allegaartjie 2 – Program 102

Ons vertel jou meer oor die Fine Brandy Fusion geleentheid, wat dié week in Sandton plaasvind. Bly ook ingeskakel wat ons gee kaartjies weg.

2013-06-25

In Allegaartjie gesels Dr Anton Prinsloo oor die Noord-Kapenaars se kleurvolle gebruik van Afrikaans. Izak de Vries bespreek Juniemaand se Lekkerlit-boek met Allegaartjie-joernalis, Esté Meyer Jansen, en ons vertel jou meer van die Fine Brandy Fusion geleentheid.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

2 Kommentare

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.