Allegaartjie 2 – Program 103

Junie is Bloedskenkermaand. Jy kan ‘n lewe red deur net dertig minute van jou tyd af te staan om bloed te skenk.

2013-06-26

In dié Woensdag-aflewering van Allegaartjie bespeek Carien Muller, ʼn geregistreerde spelterapeut, die effek van egskeiding en seksuele misbruik op ʼn kind. Ons plaas die kollig op Bloedskenkersmaand en kuier verder by Cindy Holtzhausen van Headway Tshwane.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae