Allegaartjie 2 – Program 104

Vanjaar se Kragdag ekspo spog ook met ‘n seminaar wat konferensiegangers ‘n geheelbeeld van Suid-Afrika se alternatiewe kragoplossings sal gee. Foto: kragdag.co.za

2013-06-27

In vandag se Allegaartjie gesels ons verder met Jacques Hugo van Paws for People. Ons vertel jou meer van die Afrikaanse alternatiewe kragoplossing ekspo, Kragdag, en Esmarie Prinsloo doen verslag oor AfriForum Jeug se nuwe beurs vir kinderhuise.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae