Allegaartjie 2 – Program 105

Allegaartjie se Burger Meyer gesels met Deon Meyer, Antoinette Louw en Louw Venter oor die Afrikaanse rolprent, Die Laaste Tango. Foto: deonmeyer.com

2013-06-28

In hierdie Vrydag se Allegaartjie gesels ons met die manne van die gospel-groep Amen, ons kuier by Mel Botes en bring vir jou ʼn verslag oor die nuwe Afrikaanse film, Die Laaste Tango.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae