Allegaartjie 2 – Program 106

Ons kuier by die sanger, Marius Strydom, en gesels oor sy nuwe album met die titel Drome word waar.

2013-07-01

In hierdie Maandag se Allegaartjie gesels Karin Venter in Bobaasberoepe met ʼn regsadviseur om meer uit te vind oor dié beroep. In ons fokus op kinders met gestremdhede gesels ons met Dr Cobie Lombard oor outisme en ons kuier by die sanger, Marius Strydom.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae