Allegaartjie 2 – Program 107

Liza Brönner gesels oor haar rol as die nuwe Liefling in Liefling – Die Musiekblyspel.

2013-07-02

In hierdie Dinsdag-aflewering van Allegaartjie vertel Dr Anton Prinsloo ons meer oor Afrikaanse spreekwoorde uit die Griekse mitologie en Franse fabels. Ons bring vir jou ʼn insetsel oor ʼn nuwe Afrikaanse blokkiesraaisel toep en gesels met Liza Brönner oor haar rol in die musiekblyspel van Liefling.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae