Allegaartjie 2 – Program 108

Andries Botha vertel ons meer van sy splinternuwe album. Foto: musicians.co.za

2013-07-03

In Woensdag se Allegaartjie gesels ons vir oulaas met die spelterapeut, Carien Muller, oor hoe belangrik speel by die huis is vir kinders. Ons kuier ook by die sangers Carlo Leone en Andries Botha, wat ons onderskeidelik meer vertel van hulle musiek en nuutste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae