Allegaartjie 2 – Program 109

Willie en Natasha Joubert vertel ons meer van hulle nuwe album, Ons dien ‘n God wat lewe.

2013-07-04

In hierdie Allegaartjie gesels ons vir oulaas met Jacques Hugo oor die werksaamhede van die organisasie Paws for People. Emil Nothnagel vertel ons ook meer oor sy betrokkenheid by ʼn projek wat die Apollo-fliekteater laat herleef het. Die sangpaar, Willie & Natasha Joubert, kuier ook in die ateljee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae