Allegaartjie 2 – Program 110

Anel Alexander as Maria de Witt in Deon Opperman se splinternuwe Afrikaanse televisiedrama, Donkerland. Gaan kuier op Donkerland se Facebook-blad vir nog foto’s.

2013-07-05

In hierdie Vrydag se aflewering van Allegaartjie gesels ons met Gerrie Pretorius oor sy nuutste album. Die Allegaartjie-span kuier op die stel van die nuwe Afrikaanse televisiedrama, Donkerland, wat eersdaags op KykNet begin en Steyn de Wet sing ʼn storie of twee vir ons.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae