Allegaartjie 2 – Program 111

2013-07-08

Om 'n akteur te wees gaan lankal nie meer net oor kunstigheid nie. Dit is waarom Shareen Swart 'n opleidingsakademie vir jong akteurs begin het. Sy vertel ons meer hieroor. Foto: pali-sa.co.za

Om ‘n akteur te wees gaan lankal nie meer net oor kunstigheid nie. Dit is waarom Shareen Swart ‘n opleidingsakademie vir jong akteurs begin het. Sy vertel ons meer hieroor. Foto: pali-sa.co.za

In vandag se Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn produkontwikkelaar om meer uit te vind oor dié beroep. Dr. Cobie Lombard vertel ons meer van klassieke outisme en Shareen Swart gesels oor die besigheid van ʼn akteur wees.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae