
Ghapi kuier in die Allegaartjie-ateljee. Ons gesels met hom oor sy gospelalbum en sy kosprogram, Kos vir die Siel, waar hy saam met bekendes, soos Nicholis Louw, in die kombuis gesels oor Christenskap terwyl hulle kosmaak.
2013-07-09
In hierdie Dinsdag se Allegaartjie vertel Dr Anton Prinsloo vir ons meer van die interessante oorsprong van ʼn paar Afrikaanse spreekwoorde. Wicus Pretorius gesels oor Huisgenoot se Tempo-toekennings en ons kuier by Ghapi.