Allegaartjie 2 – Program 113

Anna Davel gesels oor die sukses van haar gewilde kindermusiek-album.

2013-07-10

In vandag se Allegaartjie begin ons ʼn splinternuwe gesprekreeks met ʼn musiekterapeut – Amalia Verbeeck vertel ons meer oor die soort terapie. Ons kuier saam met Juanita du Plessis en gesels met Anna Davel oor haar kindermusiek-album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae