Allegaartjie 2 – Program 114

Ons gesels met Andries Vrey oor die verskuiwing van die Aardklop-feesterrein.

2013-07-11

In hierdie Donderdag-aflewering van Allegaartjie begin ons ʼn nuwe gesprekreeks waar ons troeteldiere se gedragsprobleme ondersoek. Ons gesels met Andries Vrey oor die verskuiwing van die Aardklop-feesterrein en Michelle Burger van Helpende Hand vertel ons meer van die organisasie se fokus op bejaardes.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae