Allegaartjie 2 – Program 115

Koos van der Merwe gesels met Burger Meyer oor sy vertaling van Leonard Cohen se musiek.

2013-07-12

In vandag se Allegaartjie gesels ons met die opkomende musiekster, Samy. Ons praat ook met Kristel Loots oor haar boek, Die Ander Vrou, wat Julie se Lekkerlit-boek is en ons kuier by Koos van der Merwe, wat ons meer vertel van sy Afrikaanse verwerking van Leonard Cohen se musiek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae