Allegaartjie 2 – Program 116

Die gewilde strokiesprent ‘Ben, Babsie en Familie’ is nou op die verhoog te sien. Dit is vir die eerste keer by die Innibos-fees aangebied. Liz Meiring vertolk twee van die karakters.

2013-07-15

In vandag se program ondersoek Karin Venter bemarking en skakelwerk in Bobaasberoepe. Dr Cobie Lombaard vertel ons meer van Asperger-sindroom en ons gesels met Johan Engelbrecht oor die verhoogstuk van die gewilde strokiesprent, Ben, Babsie en Familie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae