Allegaartjie 2 – Program 117

Jaco van Wyk vertel jou meer van sy musiek en sy debuutalbum.

2013-07-16

In hierdie Dinsdag-aflewering van Allegaartjie gesels Anton Prinsloo oor die invloed van die Groot Trek en landbou op die Afrikaanse taal. Ons volg ook op met van die wenners van die ATKV se Senior Burger talentkompetisie en kuier by die sanger, Jaco van Wyk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae