Allegaartjie 2 – Program 118

Ons vertel jou alles van die staptog deur die Karoo en Boesmanland ten bate van die Hero Burn Foundation.

2013-07-17

In vandag se Allegaartjie gesels ons verder oor musiekterapie. Inge Strydom vra vir Amalia Uys om ʼn paar geheime te verklap en ons vertel jou meer oor ʼn staptog deur die Karoo ten bate van die Hero Burn Foundation.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.