Allegaartjie 2 – Program 119

Julius van der Walt en Jacobus Silwer van die groep, Silwer en Goud, gesels oor hulle eerste album in vandag se aflewering van Allegaartjie.

2013-07-18

In Donderdag se Allegaartjie verduidelik Madré Henderson waarom jou Wagter so lief is daarvoor om te kou. Anton Dreyer, ʼn bedryfsielkundig, vertel ons meer van die eendagwerkswinkel wat hy aanbied rondom loopbaankeuses en ons gesels met die manne van die musiek-duo, Silwer en Goud.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae