Allegaartjie 2 – Program 120

Bustin’ Chops is Suid-Afrika se eerste waaghalsfliek maar, wees gewaarsku, hierdie rolprent is nie vir sensitiewe kykers nie. Foto: bustinchops.co.za

19 Julie 2013

In hierdie Vrydag se Allegaartjie gesels ons met die skrywer, Maretha Maartens, wat ons meer vertel van haar nuutste boek. Ons gesels verder met Koos van der Merwe en kuier by die waaghalse van die rolprent, Bustin’ Chops.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae