Allegaartjie 2 – Program 121

Ons vertel jou van Maroela Media se soektog na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye.

22 Julie 2013

In vandag se Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn finansiële adviseur in Bobaasberoepe. Dr Cobie Lombaard bespreek die savant-vorm van outisme en ons vertel jou van Maroela Media se soektog na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye, wat binnekort afskop.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae