Allegaartjie 2 – Program 122

Anton Prinsloo gesels vir oulaas met Suné van Heerden oor Afrikaanse spreekwoorde. Die skrywer van die boek, Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom, kyk na die invloed van Engels op Afrikaans.

23 Julie 2013

In hierdie Allegaartjie gesels Dr. Anton Prinsloo vir oulaas oor Afrikaanse spreekwoorde. Ons vertel jou meer van Money4Kids wat met boeke en ʼn teatervertoning vir kinders die waarde van geld leer en ons kuier by die akteur, Alvin Bruinders.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae