Allegaartjie 2 – Program 123

Zetske van Pletzen is die voorbladgesig van die eerste uitgawe van Bella, ‘n nuwe Afrikaanse glanstydskrif, wat fokus op jong volwassenes. Foto: zetske.co.za

24 Julie 2013

In hierdie Woensdag se Allegaartjie gesels ons verder met Amalia Verbeeck oor beginsels van musiekterapie wat jy by die huis kan toepas. Ons vra Corlea Botha om ʼn paar geheime oor haarself te verklap en vertel jou meer oor die nuwe Afrikaanse glanstydskrif, Bella, wat binnekort op die rakke sal verskyn.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae