Allegaartjie 2 – Program 124

 

Yolande Bode van die Skoenlapper Vereniging van Afrika kuier oor die volgende drie weke in die Allegaartjie ateljee waar sy gaan gesels oor Suid-Afrika se vlinders. Foto: lepsoc.org.za

Yolande Bode van die Skoenlapper Vereniging van Afrika kuier oor die volgende drie weke in die Allegaartjie ateljee waar sy gaan gesels oor Suid-Afrika se vlinders. Foto: lepsoc.org.za

25 Julie 2013

In hierdie Donderdag-aflewering van Allegaartjie verduidelik Madré wat jy moet doen om te keer dat Wagter in die huis mors. Burger Meyer gesels met Ilka de Beer wat handtekeninge versamel en ons bring jou die eerste gesprek van ʼn reeks praatjies wat handel oor die Skoenlapper Vereniging van Afrika.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae