Allegaartjie 2 – Program 125

Ampie du Preez vertel ons meer oor sy eerste Afrikaanse solo-album.

Vrydag 26 Julie

In vandag se Allegaartjie gesels ons met Hendrik Swanepoel en sy seun, Henry, oor die Viva Madiba album wat hulle vervaardig het. Ons vertel jou meer oor die nuwe televisiekomedie, Vir beter of baie beter, en gesels met die sanger Ampie du Preez.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae