Allegaartjie 2 – Program 126

Helpende Hand vra mense om op Dinsdag 30 Julie op 'n eetstaking te gaan en die geld wat hulle op hierdie dag aan kos sou bestee te skenk vir die kosblikkieprojek. Grafika: Helpende Hand

Helpende Hand vra mense om op Dinsdag 30 Julie op ‘n eetstaking te gaan en die geld wat hulle op hierdie dag aan kos sou bestee te skenk vir die kosblikkieprojek. Grafika: Helpende Hand

Maandag 29 Julie

In Maandag se Allegaartjie plaas Karin Venter die kollig op die beroep van ʼn plasingsagent. Annelize Brits vind meer uit oor Makaton, ʼn taalprogram wat outistiese kinders help kommunikeer en Helpende Hand vra jou om môre op ʼn eetstaking te gaan vir ʼn goeie doel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae