Allegaartjie 2 – Program 127

Allegaartjie skop af met ‘n nuwe reeks oor borsvoeding en die voordele daarvan. Annelize Brits gaan oor die volgende paar weke elke Dinsdag met Marie-Louise Steyn hieroor gesels.

Dinsdag 30 Julie

In vandag se Allegaartjie bring ons vir jou drie splinternuwe gespreekreekse. Annelize Brits gesels met Marie-Louise Steyn oor die voordele van borsvoeding. Pierre van Rooyen vertel ons meer oor iridologie en ons kuier saam met Susan Larney. Haar dogter het self ʼn ernstige breinbesering opgedoen en sy vertel ons meer hieroor.

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae