Allegaartjie 2 – Program 128

Liesl du Plessis van GroupBeat gebruik musiekterapie met tromme of die dinamika in groepe te verbeter en stres te verlig. Foto: druminar.com

31 Julie 2013

In hierdie Woensdag-aflewering van Allegaartjie vertel Amalia Verbeeck van die skakel tussen musiek en wiskunde. Inge Strydom vra Bobby van Jaarsveld en Marilyn Ramos om ʼn geheim of twee te verklap. Ons gesels ook met Liesl du Plessis van GroupBeat wat ʼn tromsirkel gebruik om stres in die werksplek te verlig.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae