Allegaartjie 2 – Program 129

Johan van Rensburg verduidelik hoe hy die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle Tye sal kies in Giep van Zyl se insetsel oor Afrikaanse musiek. Foto: vebidoo.com

1 Augustus 2013

In vandag se aflewering van Allegaartjie gesels ons oor klein hondjies se gedrag met Madré Henderson. Ons vertel jou hoe die Skoenlapper Vereniging van Afrika  hulle dertigste bestaansjaar vier en bring vir jou die eerste aflewering in ʼn reeks gesprekke wat handel oor Afrikaanse musiek en sal aansluit by Maroela Media se soektog na die Grootste Afrikaanse Liedjie van Alle

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae