Allegaartjie 2 – Program 13

In vandag se Allegaartjie bespreek Hettie Brittz in Immergroen Ouerskap die denneboom-persoonlikheidsprofiel. Ons gesels oor arbeidsterapie en kuier saam met die Suid-Afrikaanse super rockgroep Prime Circle.

Dirk Bisschoff, kitaarspeler van die rockgroep, Prime Circle, gesels met Burger Meyer oor dié groep se nuuste album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae