Allegaartjie 2 – Program 131

Die sanger en liedskrywer, Gian Groen, gesels met die Allegaartjie-span vanuit Grabouw. Foto: giangroen.co.za

5 Augustus 2013

In Maandag se Allegaartjie gesels Karin Venter met ʼn vluginstrukteur in Bobaasberoepe. Ons skop ook af met ʼn nuwe reeks wat fokus op kinders met Down-sindroom en gesels met die sanger en liedjieskrywer, Gian Groen.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae