Allegaartjie 2 – Program 132

Marie-Louise Steyn verduidelik in vandag se aflewering van ons gesprekreeks oor borsvoeding waarom dit so belangrik is om jou baba vir die eerste ses maande eksklusief te borsvoed.

6 Augustus 2013

In hierdie Allegaartjie vertel ons jou van die voordele daarvan om eksklusief te borsvoed vir die eerste ses maande van ʼn baba se lewe. Pierre van Rooyen verduidelik hoe ʼn iridologiese-sessie werk en Susan Larney vertel hoe hulle familie haar dogter se breinbesering verwerk het

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae