Allegaartjie 2 – Program 133

David Fourie vertel ons alles oor sy vollengte Afrikaanse album, ‘n Stukkie Hemel.

7 Augustus 2013

In hierdie Woensdag se Allegaartjie gesels ons vir oulaas met Amalia Verbeeck oor musiekterapie. Liesl du Plessis van GroupBeat bespreek stres en hoe musiek daarvoor kan help en ons gesels met David Fourie oor sy splinternuwe Afrikaanse vollengte album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae