Allegaartjie 2 – Program 134

Hoe sal ‘n mens bepaal wat is ‘n goeie Afrikaanse liedjie? Johan van Rensburg en Thinus Esterhuyzen het met Giep van Zyl hieroor gesels.

8 Augustus 2013

In vandag se Allegaartjie bespreek ons honde se selektiewe gehoor in ons gesprekreeks met Madré Henderson. Ons deel nog ʼn interessante feit of twee oor vlinders in ons praatjie met die Skoenlapper Vereniging van Afrika. En Johan van Rensburg en Thinus Esterhuyzen verduidelik aan Giep van Zyl wat maak ʼn goeie Afrikaanse liedjie in ons gesprek oor Afrikaanse musiek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae