Allegaartjie 2 – Program 135

Kindermusiek lê deesdae hoog op die sangeres, Elizabeth Fourie, se prioriteitslys en sy vertel vir Esté Meyer Jansen waarom dit so is.

9 Augustus 2013

In hierdie aflewering van Allegaartjie gesels ons met die fietsryer Helgard Muller, ons kuier by Ilse Fourie, MasterChef Suid-Afrika deelnemer, wat deesdae met haar eie kookprogram spog en ons praat met Elizabeth Fourie oor haar nuutste kindermusiek-album.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae