Allegaartjie 2 – Program 136

Woensdag 14 Augustus is ‘Koop ‘n Afrikaanse boek’ dag, ‘n projek wat ons taal bevorder en deur die Vriende van Afrikaans gedryf word.

12 Augustus 2013

In vandag se Allegaartjie plaas ons die fokus op nog ʼn beroep: Karin Venter gesels met Annette Taljaard, ʼn psigometris. Annelize Brits vind uit van die spesiale behoeftes van ʼn Downsindroom kind en ons vertel jou meer van “Koop ʼn Afrikaanse boek” dag op 14 Augustus.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae