Allegaartjie 2 – Program 137

Susan Larney se dogter, Lindie, het op 19 ‘n ernstige breinbesering opgedoen. Hierdie ervaring het daartoe gelei dat Susan ‘n boek geskryf het in maklike verstaanbare taal oor die onderwerp. Foto: breinbesering.co.za

13 Augustus 2013

In hierdie Dinsdag se aflewering gesels Marie-Louise Steyn oor die voordele van borsvoeding vir ʼn mamma. Pierre van Rooyen gesels verder oor iridologie en Susan Larney vertel vir ons van haar dogter, Lindie, se suksesse wat sy behaal het nadat sy haar breinbesering opgedoen het.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae