Allegaartjie 2 – Program 138

Ons kuier by van die akteurs wat in die nuwe Afrikaanse rolprent, Bakgat3, speel.

14 Augustus 2013

In vandag se Allegaartjie skop ons af met ʼn nuwe gesprekreeks wat fokus op spraakterapie. Ons gesels vir oulaas met Liesl du Plessis van GrouBeat oor die voordele van tromkringe en kuier by van die akteurs wat in Bakgat 3 speel.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae