Allegaartjie 2 – Program 139

Selfs hasies en konyne kan baat by hidroterapie. Luister vandag se Allegaartjie en hoor hoe hierdie soort terapie troeteldiere kan help. Foto: holycuteness.com

15 Augustus 2013

In hierdie Donderdag se Allegaartjie verduidelik Madré Henderson hoe jy maklik met jou hond kan reis. Ons vertel jou meer van die interessante soorte terapie wat jy vir troeteldiere kry en Giep van Zyl gesels met Johan van Rensburg en Thinus Esterhuyzen oor die veranderinge in Afrikaanse musiek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae