Allegaartjie 2 – Program 14

In vandag se Allegaartjie gesels Cilleste van der Walt met Leana Pool oor die samestelling van die Proe Pretville resepteboek. Ons begin ʼn nuwe reeks oor vakansies en reis en in vandag se insetsel gesels ons oor sakereise. Allegaartjie-joernalis gesels met die sanger, Henry van Dyk, oor sy nuwe album.

Luister na vandag se Allegaartjie en vind uit hoe jy ‘n Proe Pretville resepteboek kan wen!

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae