Allegaartjie 2 – Program 140

Die Allegaartjie-span was by die première van die nuwe Afrikaanse rolprent, Jimmy in Pienk. Foto: numetro.co.za

16 Augustus 2013

In hierdie Vrydag se Allegaartjie kuier ons verder by die fietsryer, Helgard Muller, wat in September 6 000km per fiets gaan aflê. Ons gesels met die meisies van die musiekgroep, Mwah! en Burger Meyer het gaan inloer by die première van die nuwe Afrikaanse komedie, Jimmy in Pienk.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.