Allegaartjie 2 – Program 141

Marie-Louise Steyn bespreek die spesiale voedingsbehoeftes van ‘n baba met Downsindroom. Foto: noahsdad.com

19 Augustus 2013

In hierdie Maandag-aflewering van Allegaartjie plaas ons die fokus op entrepreneurskap in Bobaasberoepe. Annelize Brits vind meer uit oor die spesiale voedingsbehoeftes van ʼn baba met Downsindroom. Burger Meyer doen verslag oor ʼn projek wat ʼn alternatief bied vir moeders met sogenaamde “ongewenste” babas.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae