Allegaartjie 2 – Program 142

Marie-Louise Steyn verduidelik hoe die geboorteproses borsvoeding beïnvloed.

20 Augustus 2013

In vandag se Allegaartjie verduidelik Marie-Louise Steyn hoe die geboorteproses borsvoeding beïnvloed. Die iridoloog, Pierre van Rooyen, gee ʼn paar praktiese wenke oor hoe om jou gesondheid te bestuur en ons gesels vir oulaas met Susan Larney oor breinbeserings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae