Allegaartjie 2 – Program 143

‘n Toneel uit die nuwe Afrikaanse bonatuurlike riller, Prinses. Bertha le Roux vertolk een van die hoofrolle en sy gesels met Burger Meyer hieroor.

21 Augustus 2013

In hierdie Woensdag se Allegaartjie gesels ons verder oor spraakterapie, ons vertel jou meer oor AfriForum se Nuusnetwerk-kompetisie vir amateur joernaliste en fotograwe en ons kuier by Bertha le Roux, wat haar debuut maak op die grootskerm in ʼn Afrikaanse riller.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae